Bloedlelie Gepubliseer deurRoekeloos 16/06/2022 1 Kommentaar op Bloedlelie Scadoxus multiflorus subsp. multiflorus Bloedlelies verkies komposryke, goed dreineerbare grond en ’n vogtige, warm klimaat. Die plant kom wydverspreid voor in die noorde van Suid-Afrika. Bloedlelies word tot 450 mm hoog en het bloedrooi blomme. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar