Scilla natalensis
’n Bolplant met ’n kort breë blaar wat in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat en Mpumalanga voorkom.

Die blouberglelie word se bloeistele word tot 1 meter hoog en klein blou blommetjies verskyn in die lente.

Die plant hou van ryk en dreineerbare grond.

Foto: Stan Sheb

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply