Blouwaterlelie

Nymphaea capensis

’n Genus meerjarige waterplante wat wêreldwyd voorkom. Die plant se groot, plat blare dryf op die water en sprei tot 1 meter wyd. Die blomme van die blouwaterlelie word bo die watervlak gedra. Die blomme is hemelsblou, maar daar is ook wit, room en pienk blomme.

(foto: Harry Rose)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply