Boegoe Gepubliseer deurRoekeloos 16/03/2018 1 Kommentaar op Boegoe Diosma ericoides ’n Bosagtige, klein struikie wat sowat 600 mm hoog word. Dit is inheems in die Suidwes-Kaap. In die lente dra die plant klein, wit blommetjies, deurspoel met pienk en met die bekende geur van boegoe. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar