Boetabessie

Chrysanthemoides monilifera

’n Immergroen struik wat heldergeel madeliefieblomme in die winter en lente dra. Na die blomme verskyn daar eetbare perskleurige bessies.

Hierdie struike groei vinnig en is droogte- en windbestand. ’n Goeie struik om langs die kus te gebruik.

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply