Bokbaaivygie

Dorotheanthus bellidiformis

Hierdie eenjarige vetplantjies groei wild in dele van die Suidwes-Kaap waar hulle skitterend vertoon met hul lenteblomme in alle skakerings van rooi, pienk, pers, oranje, appelkoos en room.

Die plante groei maklik van saad.

(foto: Craig Franklin)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply