Ganskos

Cotula turbinata

Ganskos kom redelik algemeen in die Suidwes-Kaap voor.

Hierdie aromatiese, kruidagtige, eenjarige plant het fyn gedissekteerde blare met blomhofies wat enkel voorkom.

Ganskos groei sowat 450 mm hoog.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply