Kalossie

Ixia campanulata

Die kalossie is ’n inheemse knolplant wat natuurlik in die Suidwes-Kaap voorkom.

Die plant het grasagtige blare en word tot 300 mm hoog. Die delikate trosse stervormige pers en karmosyn blomme word aan die punte van lang, draadvormige bloeistele gedra. Die blomme verskyn in die lente.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply