Klimaalwyn

Aloe ciliaris

Die klimaalwyn kom voor in die Oos-Kaap.

Dit is ‘n vinnig groeiende plant wat tot 5 meter hoog word.

Dit blom dwarsdeur die jaar en kan as ‘n mooi heining opgelei word.

Die plant het meer water nodig as die normale aalwyn.

Lewer kommentaar

Leave a Reply