Krulblaarnerina

Nerine krigei

Hierdie genus kom slegs in Suid-Afrika en Zimbabwe voor. Die krulblaarnerina kom in die Hoëveld voor. Dit word maklik uitgeken aan die spiraalvormige . Die pienk blomme verskyn in die somer.

(foto: SAplants)

Lewer kommentaar

Leave a Reply