Protea

Hierdie blomme kom wydverspreid vooroor Suid-Afrika. Sommige groei redelik maklik in tuine en is vrylik beskikbaar.
Moet asseblief nie proteas uit hul natuurlike habitat verwyder nie. Sekere proteas is skaar en word streng beskerm.

(foto: Pierre André)

Lewer kommentaar

Leave a Reply