Rankgousblom / Strandgousblom

Arctotis stoechadifolia

Indien jy graag ‘n gousblom wil gebruik as grondbedekker is die rankgousblom jou antwoord. Dit is uiters geskik vir die taak. Die blare is silweragtig en die blomme donkerpienk, kan selfs rooierig voorkom. Sekere rankgousblomme het blomme met ‘n gelerig kleur.

Die rankgousblom blom in die lente.

Lewer kommentaar

Leave a Reply