Homoglossum priorii
Die rooiafrikaner is deel van ’n genus met ongeveer 10 knolplantsoorte wat inheems groei in die suidelike en suidwestelike sele van die Wes-Kaap. Die plante is verwant aan die gladiolus.
Die rooiafrikaner raak tot 400 mm hoog en blom in die herfs.
(foto: Peter Baker, 2006)