Tjienkerientjee

Ornithogalum thyrsoides

Die tjienkerientjee raak 250 tot 600 mm hoog. Die bolle hou van goeie, dreineerbare grond en baie water. Hulle kom natuurlik voor in die Suidwes-Kaap.

Die blomme is roomwit en geel. Hulle verskyn laat in die lente.

(foto: Kurt Stüber)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply