Lourier

Laurus nobilis

Die blare van hierdie boom is baie gewild onder Suid-Afrikaanse kokke.

Lourier moet teen ryp beskut word. Neem ook in ag dat hierdie boom tot 10 meter hoog kan word indien dit nie gesnoei word nie.

Berei die grond voor met kompos, beenmeel en ‘n handvol superfosfaat. Plant liefs ‘n boom wat jy by die kwekery gekoop het.

Die bome is veral vatbaar vir dopluise en roetskimmel.

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

  1. Die boom is nie inheems aan Suid-Afrika nie. Dit kom natuurlik voor langs die Middellandse See.

Lewer kommentaar

Leave a Reply