Kerwel

Anthriscus cerefolium

Hierdie kruiesoort kan dwarsdeur die jaar gesaai word. Saai dit direk, dit verplant nie sommer suksesvol nie.

Kerwel verkies sanderige grond wat baie kompos bevat en goed dreineer.

Die plant raak tot 50 cm hoog en dra wit blomme.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply