Miere

Miere is kleinerige insekte toegerus met ‘n bytorgaan, wat meestal in groot kolonies leef. Hierdie insekte kan ‘n groot oorlas wees vir die tuinier.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

  1. Ons het miere onder ons paveisel en fondasie. Het iemand dalk raad?

  2. Maak ‘n mengsel van:
    100ml water
    200ml suiker
    50ml Boraks
    Die miere dra die mengsel nes toe en vergiftig so die hele nes – insluitende die koningin. Hierdie is ‘n omgewingsvriendelike lokmiddel en is onskadelik vir kinders en troeteldiere.

  3. Miere vreet my aarbeie; het iemand raad om dit te verhoed asb

Lewer kommentaar

Leave a Reply