Osteospermum jucundum
’n Uitstekende meerjarige dekplant. Die word tot 200 mm hoog en aard in skadu of son.
Die blomme is skakerings van pienk tot pers. Die blomme verskyn in die herfs tot laat lente.
Die plante groei maklik van steggies en saai hulself.
(foto: Dick Culbert)