Serruria florida Die bergbruidjie kom natuurlik voor in die berge van die Suidwes-Kaap. Dit is ’n immergroen struik wat tot 1,6 meter hoog word. Die sysagte, donsagtige blomme is ligpienk tot donkerpienk en verskyn in die winter en lente. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email