Gras

Gramineae

Daar is verskeie grassoorte in hierdie baie groot familie. Hulle het meestal gelitte stingels, smal blare en saad wat baie soos die van graan is.

WENK
Spaar geld deur grassooie in ‘n skaakbordpatroon te lê en die oop blokke op te vul met kompos. Die oop kolle sal mettertyd toegroei.

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Die ergste pes op gras is die grasruspe. Hom behandel jy met karbaryl wat jy by die kwekery koop. Indien die dalk graskrieke is koop jy Baythroid Liquid. Behandel sommer jou gras met beide indien jy onseker is. As daar los hopies grond is weet jy dit is grasvretertermiete. Vir die termiete koop jy Kamikazse of Zero Harvester Termite Bait.
    Die beste langtermynoplossing is om voëls na jou tuin te lok. Hulle sal met die graspeste se gal werk.

  2. Ek het 'n groot probleem grasperk. Die 1 Halfte daarvan is groen en die ander vreet goggas op. Het julle nie dalk vir my net 'n klein bietjie raad wat dit aanbetref nie?

Lewer kommentaar

Leave a Reply