Nemesia ligulata
’n Eenjarige struik inheems aan Namakwaland wat 120 tot 300 mm hoog raak. Die blomme is geel en wit met oranje merkies. Die blomme verskyn in die lente.