Klipkalossie / Viooltjies

Lachenalia aloides

Klipkalossies is inheemse plantjies wat in die Suidwes-Kaap voorkom. Die plantjie word 300 mm hoog en dra pragtige, hangende, helderkleurige blommetjies in digte trossies. Die blommetjies is rooi en geel.

Die blomare word tot 150 mm lank en verskyn in die lente.

Lewer kommentaar

Leave a Reply