Kolsuring

Pelargonium peltatum

’n Rankende immergroen plant wat natuurlike voorkom in die Suid- en Oos-Kaap.

Die blomme is pienk, ligpers of wit, met pers strepe. Die blomme verskyn in die lente en somer.

(foto: Andrew Massyn)

Lewer kommentaar

Leave a Reply