Coleonema pulchrum
Die konfettibos is familie van klipboegoe. Dit is ook inheems aan die Suidwes-Kaap.
Dié bosagtige struik is immergroen met pienk, strooiselagtige blommetjies. Die blomme verskyn in die winter en lente.
’n Konfettibos word tot 1,2 meter hoog.

