Mielieheide

Erica patersonia

Die mielieheide is een van die verskeie heidesoorte wat in die Suidwes-Kaap voorkom.

Die blare is heldergroen en die digte, gegroepeerde geel blommetjies vertoon soos ’n mieliekop – vandaar die naam.

(foto: Andrew Massyn)

Lewer kommentaar

Leave a Reply