Greyia sutherlandii
Die genus is vernoem na Sir George Grey, bekende goewerneur aan die Kaap in die neëntiende eeu. Dit kan as struik of boom geplant word. Hulle groei baie vinnig.
Die Natalse baakhout word tot 7 meter hoog. Die rooi blomme verskyn in die lente.

