Oos-Kaapse broodboom

Encephalartos altensteinii

Soos die naam voorstel kom die Oos-Kaapse broodboom voor vanaf Oos-Londen tot by die grens van KwaZulu-Natal. Daar is afsonderlike manlike en vroulike plante. Dit is een van Suid-Afrika se 28 soorte sikadeë wat streng beskerm word.

Die struik of boom wat tot 7 meter hoog kan word. Dit het groot stywe, saamgestelde blare wat tot 3,5 meter lank word. Groepe geelgroen keëls ontwikkel uit die stam.

Lewer kommentaar

Leave a Reply