Rooivygie Gepubliseer deurRoekeloos 10/12/2020 Los kommentaar op Rooivygie Lampranthus roseus ’n Meerjarige sukkulent inheems aan die Suidwes-Kaap. Die rooivygie versprei meer sowat 1 meter en word tot 300 mm hoog. Die rooi, pienk of wit blomme verskyn in die lente. (foto: Forest & Kim Starr) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email