Sandkalossie / Rooiviooltjie Gepubliseer deurRoekeloos 19/11/2020 Los kommentaar op Sandkalossie / Rooiviooltjie Lachenalia rubida Sandkalossie is inheemse plantjies wat in die Suidwes-Kaap voorkom. Die plantjie word 150 mm hoog en dra rooi blommetjies met groen en pers punte. Die blommetjies verskyn in die herfs. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email