Stoepjakaranda

Plectranthus saccatus

Die stoepjakaranda is ’n klein struikie wat ’n uitstekende dekplant is. Dit het klein liggroen blare met pers blomme wat in die somer verskyn.

Die stoepjakaranda kom voor in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply