Phylica plumose
Die veerkoppie is ’n immergroen struik wat in die Suidwes-Kaap voorkom. Die plant blom in die winter met groot, veeragtige, groengeel blomhofies.