Sutera grandiflora

Wildefloks is ’n houtagtige struik wat natuurlik in Mpumalanga en Swaziland voorkom. Dit word tot 1,25 m hoog, met grysgroen, aromatiese blare en trosse laventelkleurige blomme wat in die herfs en somer verskyn.
Gee heelwat water wanneer hulle begin blomme dra. Hulle groei maklik van saad.

Lewer kommentaar

Leave a Reply