Vye

Ficus carica

Vye kan omtrent enige plek gekweek word, solank die temperatuur nie te laag daal nie. Hulle aard egter beter in warm areas, met reënval in die winter.

Die bome hou van diep vrugbare grond wat goed dreineer. Die bome het ‘n uitgebreide wortelstelsel, so moet dit nie te naby aan geboue plant nie. Berei die gat voor soos vir ander vrugtebome, maar voeg ‘n hand vol superfosfaat by asook kompos. Gee die boom ‘n toediening 2:3:2 in die lente.

Hou die bome nat in droë weer as dit vrugte dra. Dit sal verhoed dat die vrugte oopbars.

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Is vyebome op die lys van uitheemse bome wat nie geplant mag word in SA nie?

  2. Hoe kweek ek n vy of is dit alleenlik die plant van beide die manlike en vroulike boompies. Asseblief hulp sal waardeer word.
    Dankie
    Magda Badenhorst

Lewer kommentaar

Leave a Reply