Retrograde ejakulasie

Ek het die volgende vraag ontvang:

“Is daar behandeling vir retrograde ejakulasie?”
– Anoniem
Antwoord:
Indien ek daaronder gebuk gaan sal ek ´n infertiliteitspraktisyn gaan spreek om te hoor wat die behandeling in my spesifieke geval sou behels.
Ek sou voorstel jy lees die gedeeltes oor Seksuele Disfunksie.
Ander faktore wat ´n rol speel is:
Genitale afwykings
Urinêre infeksies
Testikulêre besering
Chirurgie
Geneesmiddels
Verdowingsmiddels
Rook
Blootstelling aan gifstowwe
Dieët

(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});

Lewer kommentaar

Leave a Reply