Ek het die volgende vraag ontvang:”Is daar behandeling vir retrograde ejakulasie?”- AnoniemAntwoord:Indien ek daaronder gebuk gaan sal ek ´n infertiliteitspraktisyn gaan spreek om te hoor wat die behandeling in my spesifieke geval sou behels.Ek sou voorstel jy lees die gedeeltes oor Seksuele Disfunksie. Ander faktore wat ´n rol speel is:Genitale afwykingsUrinêre infeksiesTestikulêre beseringChirurgieGeneesmiddelsVerdowingsmiddelsRookBlootstelling aan gifstowweDieët(adsbygoogle …
Kategorie Argiewe:Ejakuleer
Vroulike ejakulasie
Ek maak die volgende stelling : Afrikaanse vroue is baie oningelig oor hul eie liggame en seks. Na baie jare se getroude lewe het ek op die Net navorsing begin doen oor die seksuele sy, om speserye by te voeg. As ek en my man ‘n stomende sessie het, en ek voel dat ek wil …
