Vroulike ejakulasie

Ek maak die volgende stelling : Afrikaanse vroue is baie oningelig oor hul eie liggame en seks. Na baie jare se getroude lewe het ek op die Net navorsing begin doen oor die seksuele sy, om speserye by te voeg. As ek en my man ‘n stomende sessie het, en ek voel dat ek wil pie, stop ek sommer alles dadelik, want na kindergeboortes en ouderdom voel ‘n mens skaam, dan oefen ek darem daai knyp spiere! Wat moes ek agterkom? Die gevoel is juis die begin van ‘n multi-orgasme, want die g-kol is goed gestimuleer en die voorloop van vroulike ejakulasie. Ja ons ejakuleer ook en dit is nie urine nie. Die Vader het ons ook gemaak met ‘n “prostaatklier”. Ek moes goed gaan rondkrap op die Net en alles in ingels, in Afrikaans is daar niks inligting nie, dit bewys my stelling hierbo. Die bewusteloosheid is ook in die tydperk van multi-orgasme, dit is nie verkeerd of ‘n fout vir ‘n gesonde vrou om gedurende seks in ‘n ander wêreld van lekkerkry te wees nie.
Waar die mans kla oor ‘n te klein, kort, dun, wat ookal penis, is dit regtig net tegniek. Die gawe om ‘n vrou baie lus te kry, orale seks terwyl die vingers die g-kol opwerk en posisies wat die klit en g-kol stimuleer. Die mans moet ook hul kegel spiere oefen om nie te gou te kom nie, en natuurlik asemhaling, daarmee saam ‘n Kama Sutra-tegniek om voor fyndraai die plesier na die res van die liggaam te versprei.
Ek hoop Afrikaanse vroue vind baat by die inligting!

bydrae: Elizabeth Nortier

Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Mense praat te min van vroulike ejakulasie.Ek en my vrou is nou al 26 jaar getroud.En ons seks lewe is WOW FOKKEN WOW .
    Ons albei like naai kwaai.`n Vrou se seksueele viagra sit tussen haar ore.En glo my as jy dit verkeerd benader sit jy met die gebakte
    pere.My vrou squirt baie tydens seks veral as sy bo is en ek maak seker ek naai haar behoorlik sodat ons soms eers moet stop en
    afdroog anders gly ons hande van mekaar af.Ek glo dis die wyse waarop ek haar benader en diens wat dit aanwakker.My vrou het
    dit al aan `n vriendin van haar genoem.En die arme vrou weet nie eers dat daar so iets bestaan het nie.My vrou het my die groenlig
    gegee om die vriendin wat getroud is te diens en walla, met die eerste sessie het ek haar drie maal laat squirt.Daar is `n regte manier
    en daar is ook baie verkeerde maniere.Ons het haar genooi om te kom kyk en sy het baie geleer ek het haar ook voor my vrou gedoen
    en sy het nege keer gesquirt en met al die kere vir `n wyle haar bewussyn verloor.Steeds kry haar wederhelfte dit nie reg nie.Sy kom kuier
    ten minste so vier maal `n maand vir meer.

    My vrou weet nie van die ander dame nie.Ek het met `n besigheids besoek aan `n ander provinsie `n vrou ontmoet.Ons het nie dadelik seks
    gehad nie, maar later begin mail.Sy het nie eers geweet daar bestaan iets soos squirt nie.Ek het nou twee maal by haar gaan kuier en haar so
    genaai dat sy die eerste keer twee maal gesquirt het.Ek het geskrik want sy het met die eerste keer begin ruk en gesnak na haar asem en haar bewussyn
    verloor.Sy het weer begin asemhaal en ons het voortgegaan.Sy het nie eers geweet sy het haar bewussyn verloor nie.Ek het haar weer daarna ontmoet
    en ja Formule 1 hotel se bed wat sopnat van haar juices.Elf keer.Nou pla sy my vir meer.

    So ja ek doen iets reg.

  2. Hi ek en my man is al 5jaar saam en oz het n wonderlike lewe maar nou so omlangs met oz sex lewe iets is ni reg ni oz sal besig wees dan raak dt net pap by hom! Ek weet ni hoeko ni en soms sal hy baie vinnig kom dan is dit klaar eks soek raad asb!!

  3. Dit kan verskeie dinge wees. Gaan vra die vraag by boererate.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply