Elephantulus intufi intufi
Hierdie klaasneus het bruinerige, roomgeel haartjies oor die bokant en kante van die lyf, hier en daar gestippel met swart haartjies. Die onderkant, die kringe om die oë en die bolip is wit.
Dié muis kom voor in Limpopo, Noordwes en Noord-Kaap.


Lewer kommentaar