Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Weggooi Hart My hart is verlore op plekke van veelvoud: Op die rotse van ontrouheid het dit stukkend gebreek. Die stormwaters van lis het dit sielsdiep versteek. Deur die dieptes van teleurstelling is …
