Nuwe bakkie vir Jong Boer van die Jaar Toyota en Agri SA het weereens kragte saamgesnoer om die Jong Boer van die Jaar kompetisie te verwesenlik.