Brand Pretorius wéét wat dit beteken om ’n leier te wees.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota
THUMS-familie brei uit
Toyota het ’n klein vroulike figuur en groot manlike-figuur ontwikkel en by sy reeks digitale botsingstoets-poppe gevoeg.
Grootskaalse sonkragkonstruksie
Toyota in die Verenigde Koninkryk in Derbyshire het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste Britse voertuigvervaardiger om grootskaalse sonkragpanele by die vervaardigingsaanleg te installeer.
Nuwe bakkie vir Jong Boer van die Jaar
Toyota en Agri SA het weereens kragte saamgesnoer om die Jong Boer van die Jaar kompetisie te verwesenlik.
Tesla en Toyota span kragte saam
Tesla Motors en die Toyota Motorkorporasie het verlede week ’n samewerkingsooreenkoms geteken vir die ontwikkeling van elektriese voertuie en meegaande parte.
Beter batterye vir elektriese motors
Navorsers by die Tohuku Universiteit en Toyota in Japan het bekend gemaak dat hulle baie goeie vordering maak met die ontwikkeling van nuwe batterye vir elektriese motors.
