Die gewilde Rock ‘n Taal-produksie van Port Elizabeth gaan hierdie wintervakansie die langpad vat om gehore landwyd te wys hoekom hulle produksie aangewys is as die Top Oos-Kaapse musiekskouspel.