As ons vandag van ’n kandidaat praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie.
Sleutelwoord Argiewe:Anton Prinsloo
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie?
Annerlike Afrikaans
Taalkundiges sal openbarende taalverskynsels vind in hierdie kontreiwoordeboek uit die pen van die bekende taalkundige en radiopersoonlikheid dr. Anton Prinsloo.
Halala Afrikaans
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem.
Annerlike Afrikaans en Halala Afrikaans
Kan daar enigsins ‘n verband wees tussen ‘n kontreiwoordeboek en ‘n biografie van Afrikaans.
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
