Annerlike Afrikaans en Halala Afrikaans

Kan daar enigsins ‘n verband wees tussen ‘n kontreiwoordeboek soos Annerlike Afikaans uit die pen van die bekende taalkundige en radio­persoonlikheid dr. Anton Prinsloo en Halala Afrikaans – ‘n biografie van Afrikaans onder redaksie van Daniël Hugo waarin daar op ‘n funky en vernuftige wyse vertel word hoe Afrikaans ontstaan het tot by die sms-taal van vandag?

Woordpoort 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply