Barend Vos skryf al jare lank Grootseun se briewe vir Lig tydskrif, maar toe die aktrise Marion Holm dit raaklees, was daar nie keer aan haar nie: Grootseun moes verhoog toe.
Sleutelwoord Argiewe:Barend Vos
’n Dorp soos Silwer Streams
’n Man struikel-stap deur ’n dorp se vervalle strate. Hy moet by die polisiekantoor uitkom. Hy het ’n paar ou tekkies aan, en hy het sy selfoon by hom. Hy is die dorp se predikant.
Bekende dramas by Kierieklapper
Die 10de Mutual & Federal Agri Kierieklapper Fees vind in Augustus plaas en feesgangers kan hierdie jaar weer uitsien na twee volwasse dramas wat elke feesganger sal laat lag en dink.