Betty Bangles en RiRi Rouge is hier vir pret en plesier!
Sleutelwoord Argiewe:Betty Bangles
The Scintillating Sinners
’n Aand vol lag en lawwigheid saam met die divas van The Scintillating Sinners. Betty Bangles & RiRi Rouge bring jou gunsteling liedjies. Van Carike Keuzenkamp en Amanda Strydom tot Liza Minnelli en Celine Dion. Volwasse humor 29 en 30 September 2022 by Die Boer Teater Restaurant in Durbanville. Kaartjies kos R160 en is beskikbaar …
