Dit is nie aldag dat mens teater toe gaan om rugby te kyk nie. Veral nie as jy 24 akteurs, sangers en dansers geklee in knap rugbybroeke en kniehoogte kouse saam op een verhoog te wagte kan wees nie.
Sleutelwoord Argiewe:Braam du Toit
Nagwond
Ons dae is gevul met besluite – regte en verkeerde keuses wat uitloop op vreugde of spyt.
Balbesit
Daar is min dinge wat ’n mens so bly kan maak soos mooi rugby.
London Road
2011 se bekroonde stuk maak vanjaar ‘n laaste buiging in Grahamstad.
Babbel
Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.
lig
’n Kombinasie van ruimtelike teater en kuns-in-uitvoering waarin oortuiginge rondom wetenskap, filosofie en teater naas mekaar gestel word.
Betésda
Betésda is ’n omgewingspesifieke drama wat die storie van Betésda in die Bybel as vertrekpunt gebruik.
