Friedel Mitas & Canto Amici Die jong sopraan van Oudtshoorn, Friedel Mitas, het die musiekwêreld aan die gons met haar grootse talent.