Karin Eloff is ’n Boeremeisie met ’n honneursgraad wat die pad van ‘n kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word – stripper, danseres, masseuse en uiteindelik redakteur van ’n pornografiese tydskrif.