Skarlakenkoors is die wildste en wydste versameling erotiese verhale in Afrikaans. Iets om jou bloeddruk te laat styg …
Sleutelwoord Argiewe:Karin Eloff
Bloots
Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van “sinlike” liefde, en oor die kuns “om lief te hê”.
Stiletto – in die onderwêreld van die seksindustrie
Karin Eloff is ’n Boeremeisie met ’n honneursgraad wat die pad van ‘n kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word – stripper, danseres, masseuse en uiteindelik redakteur van ’n pornografiese tydskrif.
