Gedigte van Cobus Mellet Daar’t niks gekom van alles. Net mooi niks gekom van als. Dit is alles sonder alles. Dit is alles sommer vals.